h1

‘N NUWE AFRIKAANSE WOORD

May 1, 2008


Nuwe Afrikaanse woorde

Vingergeaktiveerdegasaangedrewetabakrolletjieontbrandingstoestelletjie
‘n lighter.

Boosdoos
Die Engelse noem dit die dogbox.

Rimpelkring
As iemand regtig ‘n @rshole is kan jy hulle ‘n rimpelkring noem.

Knaterflater
Soos die Engelse sal se
is dit ‘n balls-up

Bekotsenswaardig
As iets regtig sleg is.

Wolfdrol
‘n Lekker woord vir ‘n patat.

Melk-en-koekie-doekie
‘n Bikini ..

Kombikraal
‘n Ander woord vir ‘n taxirank

Flaterwater
‘n Mooi Afrikaanse woord vir Tippex.

Plooipleister
‘n Minder mooi woord vir ‘makeup’.

Strikkie griep
HIV/VIGS.

Gemoedsbekakking
Dit is as jy depressief is.

Hoerberoerte
Dit kry ‘n mens as jy verby jou skarnier kwaad is..

Bergieparfuum
Brandewyn.

Koerhoere
Back-up sangers.

Ponkerlong
‘n Ander woord vir liefdemaak.

Doefpoef
‘n Plaas toilet of longdrop

Troosdoos
‘n Blow up doll.

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: